top of page

Thu, 14 Sept

|

The Shed @ Royal Tree

ALMAL IS MAL

Almal is MAL! spring uit die pen van skrywer, komediant en sosiale media sensasie, Mel die Storieverteller.

Registration is closed
See other events
ALMAL IS MAL
ALMAL IS MAL

Time & Location

14 Sept 2023, 18:30 – 20:00

The Shed @ Royal Tree, 5 Beyers Naude Ave, Potchefstroom, 2520, South Africa

Guests

About the event

Tafel Platters beskikbaar Teen R600 elk. Kontak gerus vir Chrisna op 0789281974 vir bestellings voor 12 September...

Kontant kroeg / Geen ander eetgoed en drinkgoed word van buite toegelaat. 

Almal is MAL! spring uit die pen van skrywer, komediant en sosiale media sensasie, Mel die Storieverteller.

Die debuut vertoning verkoop uit by die Atterbury teater en is ‘n reuse sukses onder die 400 gehoorlede wat skater van die lag. Vinnig vat die vertoning vlam en nou toer Mel reg oor Suid-Afrika om komiese verligting te saai. Die komiese teks vertel van Mel se ervaringe in Londen as ‘n 21-jarige konserwatiewe meisie en hoe sy vinnig besef het dat almal in die wêreld eintlik mal is (party steek dit net baie beter weg as ander).

Mel deel humoristiese staaltjies oor die drie wesens saam wie sy ‘n kamer moes deel, hoekom sy matte bo teëls verkies en die vier vlakke tydens ‘n huis partjie. Sy stel ook haar dronk alter-ego, Melissa, aan ons voor. Die grappies is skerp en vinnig op mekaar. Daar is ook altyd plek vir ‘n bietjie gehoor interaksie en geselsies.

Geen onder 16s.

Vertoning duur: 60 minute (geen pouse)

Tickets

  • ALMAL IS MAL

    Live Show Tickets

    R 220,00

Share this event

bottom of page